Waarheid OorwinVoorbeeld

Oordenkingsvrae:
1. Hoe kan jy gevoelens van ontoereikendheid oorkom?
2. Hoekom kan dit nie blywende verandering bring as jy op jouself staat maak nie? Hoe bring dit ware verandering as jy op Jesus staat maak?
3. Hoe weet jy dat God jou liefhet?
4. Wat is die gevaar daarvan om op jou eie krag staat te maak? Hoe rus ons in God se krag?
5. Laat jou ouderdom jou minderwaardig voel? Hoe kan God jong persone en ouer persone gebruik?
Aangaande hierdie leesplan

Glo jy leuens, in plaas van God se Waarheid? Voel jy dat jy nie voldoende is nie? Weerhou jou mislukkings in die verlede jou daarvan om die lewe wat God vir jou vandag gegee het, te geniet? In hierdie studie gaan ons baie van die algemene leuens wat ons neig om te glo, ontbloot en met die hulp van die Skrif, elke leuen beveg met God se Waarheid.
More
Ons wil graag vir Love God Greatly Afrikaans bedank vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus:
http://www.liefgodgrootliks.wordpress.com