GroepsdrukVoorbeeld
As die massas slegte dinge doen, omring jouself met minder mense. Dit is makliker gese as gedaan, ne? Groepsdruk kan 'n goeie ding wees, maar dit kan ook n slegte realiteit word. Min studente wil buitestanders en alleen wees, veral as dit hulle vriendskappe in gevaar stel. Enige vriend wat jou vra om iets op te gee waarin jy glo, is waarskynlik nie so 'n goeie vriend as wat jy dink nie. Om teen groepsdruk te wees is om die regte dinge in die lewe te doen, al is dit nie baie populer nie. Die sleutel om hierdie te oorkom is om jou waardes en perke te ken, voordat jy 'n moeilike situasie in die gesig staar. Dit is so moeilik om die regte keuses te maak as jy onder druk is. Is jy nuuskurig oor wat God se oor groepsdruk? Vind die week uit!
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Groepsdruk kan 'n groot ding wees, maar dit kan ook 'n verskriklike realiteit wees. God het ons geroep om 'n lewe gewei aan Hom te leef - so om Sy standaarde te ken en te verstaan is by verre meer belangrik. In hierdie sewe-dag plan sal jy krag vind om die druk te hanteer en wyse besluite in jou lewe te maak.
More
We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church