Beloftes van GodVoorbeeld

Beloftes van God

DAG 8 VAN 29

Oordenkingsvrae:

1. Wat laat jou ver van God af voel?

2. Hoe laat die verstaan ​van ​die nabyheid van God jou vrese verdwyn?

3. Hoekom is God altyd met jou?

4. Hoe kan jy tot God nader?

5. Gee voorbeelde van hoe God se teenwoordigheid jou alledaagse lewe behoort te beïnvloed.

Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Beloftes van God

Het jy al ooit die gesegde: 'beloftes word gemaak om gebreek te word,' gehoor? Terwyl mense beloftes mag maak en dan breek, doen God wat Hy belowe. In hierdie vier weke-studie oor die beloftes van God sal ons kyk na hoe God belowe om: met jou te wees, jou te lei, te help en jou te onderhou. Hy is die ware Beloftehouer. God se beloftes is onfeilbaar, onveranderlik en waar.

More

Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://lovegodgreatly.com