BekommernisVoorbeeld
Wat as? Wat as? Het jy al die "Wat as" vrae hanteer? Die hantering van alle moontlikhede is die eerste stap dat bekommernisse jou lewe oorneem. Bekommernisse is wanner jy onnodige kwessies hanteer. Bekommernisse is a.g.v. wantroue in die Skepper van hemel en aarde. Bekommernisse se jy kan dit hanteer, maar in werklikheid kan jy nie. Is jy bekommerd dat jy oor te veel goed bekommerd is? Jy kan nie bekommernisse oorwin deur daaroor bekommerd te wees nie. Jy oorwin jou bekommernisse deur die bekommernisse te rig aan iemand wat iets daaraan kan doen. Dit beteken nie jy neem meer verantwoordelikheid daarvoor nie vir die kwessies nie; dit beteken net jy weet wanneer om te stop en toe te laat dat God oorneem. Bekommerd dat jy nie genoeg daaroor weet nie? Kyk wat se die Bybel daaroor!
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Ons lewens kan so maklik oorweldig word met bekommernisse en vrees vir die onbekende. Maar God het vir ons die gees van moed gegee en nie die gees van vrees of bekommernis nie. Die 7 dag plan sal jou help om na God toe te draai in elke situasie waarin jy jouself mag bevind. Die beste manier om oor jou bekommernisse te kom, is om in God te vertrou.
More
We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church