Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Die Evangelies

30 Dae
Hierdie plan, wat saamgestel en aangebied is deur die ouens by YouVersion.com, sal u help om deur al vier die Evangelies te lees in dertig dae. Kry in 'n kort tydjie 'n stewige greep op Jesus se lewe en bediening.
Hierdie leesplan is deur YouVersion.com voorsien




