Nuwe Dag, Nuwe JyVoorbeeld
![New Day, New You](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F211%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Los Dit
Volgens die woordeboek beteken vergewe "om woede of teesin te verwerp, om betaling af te skryf (bv. 'n skuld)." Ek hou van die frase wat die Uitgebreide Bybel gebruik in Markus 11:25, "Los dit." Hoeveel keer het jy 'n probleem met iemand gehad en gedink julle het dit opgelos, maar die ander persoon het dit aanhou ophaal?
Ek en my man het baie keer daardie soort ondervindinge met mekaar gehad in ons gedeelde lewe. Ek glo die meeste mans is meer gewillig en in staat om dinge te laat gaan, as vrouens. Die gewilde stereotipe van die neulende vrou is nie heeltemal verkeerd nie. Ek weet, want ek was een van hulle.
Ek en Dave sou 'n verskil of probleem tussen ons he en hy sou se, "Ag, kom ons vergeet dit." Maar ek sou dit weer en weer ophaal. Ek onthou hoe hy in desperaatheid vir my gese het, "Joyce, kan ons dit nie net los nie?" Dis wat Jesus se ons moet doen in hierdie versie. Los dit, laat dit gaan, hou op praat daaroor.
Uit die boek Nuwe Dag, Nuwe Jy deur Joyce Meyer. Kopiereg 2007 deur Joyce Meyer. Gepubliseer deur FaithWords . Alle regte voorbehou.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![New Day, New You](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F211%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Dit is so belangrik hoe jy daardie eerste gedagtes van jou dag spandeer - selfs net 'n paar minute elke oggend met God is jou geleentheid om op die regte voet te begin en 'n positiewe toon daar te stel. Nuwe Dag, Nuwe Jy gee jou daardie geleentheid. In hierdie opwindende toewyding, saamgestel uit verskeie van Joyce se mees populere boeke, sal jy 'n vars woord van God ervaar vir elke dag van die jaar. Voor jy die uitdagings van die lewe die hoof bied, begin elke dag met bemoediging en krag, aanmanings van God se genade, en God se perspektief. Word die nuwe jy wat elke nuwe dag kan bring!
More
We would like to thank Joyce Meyer Ministries for providing this plan. For more information, please visit: www.joycemeyer.org