Veranderd: Die volgende stappe vir 'n Veranderde lewe.Voorbeeld

Jesus is Immanuel, betekende, God met ons. God het in die vorm van Sy Seun, Jesus, gekom om tussen ons te woon sodat Hy ons uiteindelik kan voorsien van ewige lewe deur aan die kruis te sterf. Vandag gaan jy ondersoek wat die Bybel sê aangaande Jesus se geboorte, dood en opstanding.
Skrif
Sekere Skrifgedeeltes is nie in jou huidige Bybelweergawe beskikbaar nie.
Aangaande hierdie leesplan

Met jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie leesplan sal jou help om beter te verstaan wie jy is in Christus en wat dit beteken om 'n ware volgeling van Christus te wees. 'n Beter begrip van jou identiteit in Christus sal jou help om vorentoe te beweeg en jou volgende stap te neem om alles te bereik waarvoor God jou geroep het.
More
We would like to thank LifeChurch.tv for creating this plan. For more information, please visit: www.lifechurch.tv




