MarkusVoorbeeld

![]()
Memoriseervers:
"Maar julle," vra Hy hulle, "wie, sê julle, is Ek?" Petrus antwoord Hom: "U is die Christus!"
Markus 8:29
Uitdaging vir die week:
As alle kwaad uit ons eie harte kom (Markus 7:21–23), hoe bestry ons dit? Wat kan jy hierdie week doen om jou hart met God se Woord en waarheid te vul, sodat wat uit jou hart vloei, vir Hom aanneemlik is?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die evangelie van Markus is 'n kragtige beskrywing van Jesus se lewe. Dit wys Jesus se karakter op elke bladsy, van sy gewilligheid om te ly en te dien, tot sy krag en goddelikheid wonderbaarlik vertoon. Met elke toneel vra die outeur: “Waar is jou geloof?” As jy daarna smag om 'n vaste geloof te hê in wie Jesus is en wat Hy kan doen, is hierdie Bybelstudie vir jou!
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/
Verwante Leesplanne

'n Tyd van Weeklaag - roep om hulp vir vervolgde Christene

Bid God se Wysheid oor jou Lewe

WAAR HET YESHUA HOMSELF VERKLAAR - HOEKOM SPESIFIEK DAAR?

Vreemdeling Tot Volgeling

The Chosen + BibleProject: Reeks 3-Leesplan

Christenskap 101

Deel genade uit!

Heeltyd

Alles wat jy moet weet oor GEBED: Vrae & Antwoorde
