Sielsontgiftiging

Sielsontgiftiging

35 Dae

Ons is nie 'n liggaam met 'n siel nie. Ons is 'n siel met 'n liggaam. Terwyl die wêreld ons tereg leer om ons liggame te ontgiftig, het ons soms nodig om ons siel te ontgiftig. Hierdie 35-dae plan sal jou help om te identifiseer wat aan jou siel weg bytel en wat in jou pad staan om die persoon te word wat God jou geskape het om te wees. Jy sal van God se Woord leer hoe jy hierdie skadelike invloede kan neutraliseer en 'n skoon lewe vir jou siel omhels.

Ons wil graag dankie sê aan LifeChurch.tv vir die voorsiening van hierdie plan. Vir meer inligitng, besoek gerus: www.lifechurch.tv