Vertrou God Te Midde Van SwaarkryVoorbeeld
Oordenkingsvrae:
- Wat het God vir jou gedoen? Wanneer het Hy vir jou gewys dat Hy sy beloftes vervul?
- Waarom is dit belangrik om te onthou wat God in die verlede gedoen het? Prys Hom vandag vir die maniere waarop Hy getrou was aan jou.
- Wat beteken dit om God se verlossing te vier? Is dit moontlik om sy verlossing te vier nog voordat jy dit sien gebeur het? Hoe kan jy God se verlossing vier, ongeag wat jy vandag in die gesig staar?
- Watter rol speel berou in die praktyk van weeklaag? Waarom is berou belangrik in hierdie proses? Hoe is berou 'n vorm van aanbidding en lofprysing?
- Dra 'n gebed van lof aan God op. Prys Hom vir sy getrouheid, sy heiligheid en sy onveranderlike aard.
Aangaande hierdie leesplan
Voel dit vir jou asof die wêreld oral om jou ineengestort het? Voel dit vir jou asof jy deur die een storm op die ander getref word? Het jy begin wonder waar God te midde van al jou hartseer is? Vriendin, jy is nie alleen in jou swaarkry nie.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/