Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

LydenstydVoorbeeld

Lydenstyd

DAG 16 VAN 43

Week 3 : Bekering

Memoriseervers:

"Wees my genadig, o God, in u troue liefde, wis my oortredings uit in u groot barmhartigheid! Was my skoon van my skuld, reinig my van al my sonde!" Psalm 51:3-4.

Uitdaging vir die week:

Bekering is ‘n geestelike dissipline. Dit vereis ‘n nederige hart en ‘n erkenning van ons sonde. Maak bekering deel van jou dag terwyl ons dit hierdie week bestudeer. Terwyl ons poog om ons lewens te vul met die dinge van God te midde van ons vas, voeg bekering by jou roetine, deur met 'n nederige hart na God te gaan en jou sonde te bely.

Aangaande hierdie leesplan

Lydenstyd

Lydenstyd is 'n tydperk van leegmaak, prysgee, skoonmaak en selfs sterf. Lydenstyd is 'n tydperk waartydens ons droefheid uitspreek oor Christus se dood en die rede vir sy dood: ons sonde.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans