LydenstydVoorbeeld

Oordenkingsvrae:
1. Waarom is 'n begrip van God se deernis en barmhartigheid 'n deurslaggewende deel van bekering?
2. Het jy al ooit die “droefheid volgens die wil van God” ervaar wat in 2 Korinthiërs 7:10 genoem word? Indien wel, hoe het dit jou tot bekering gelei?
3. Waarom is bekering 'n gawe?
4. Hoe reageer God wanneer 'n verlore persoon Hom leer ken? Hoe reageer jy teenoor diegene wat verlore is en God se vergifnis soek?
5. Waarom is bekering 'n dissipline of houding en nie 'n eenmalige daad nie?
Aangaande hierdie leesplan

Lydenstyd is 'n tydperk van leegmaak, prysgee, skoonmaak en selfs sterf. Lydenstyd is 'n tydperk waartydens ons droefheid uitspreek oor Christus se dood en die rede vir sy dood: ons sonde.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans




