Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

LydenstydVoorbeeld

Lydenstyd

DAG 9 VAN 43

Week 2 : Vul

Memoriseervers:

"As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt" Jakobus 1:5.

Uitdaging vir die week:

Die doel van vas is om ons lewens van afleidings leeg te maak, maar om effektief te wees moet ons hierdie ruimte vul met die dinge van God. Staan hierdie week tyd af om doelbewus die ruimte wat jy geskep het te vul met gebed, Skriflesing, die soek van wysheid, om deur die Heilige Gees gevul te word en om God vir vrymoedigheid te vra.

Aangaande hierdie leesplan

Lydenstyd

Lydenstyd is 'n tydperk van leegmaak, prysgee, skoonmaak en selfs sterf. Lydenstyd is 'n tydperk waartydens ons droefheid uitspreek oor Christus se dood en die rede vir sy dood: ons sonde.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans