40 Dae van VasVoorbeeld

40 Days of Lent

DAG 1 VAN 47

Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

40 Days of Lent

Die vastyd is 'n tyd om ons aandag te vestig op alles wat Christus vir ons aan die kruis gedoen het. Jaar na jaar kan gemediteer word oor hierdie uitsonderlike geskenk en ons steeds in verwondering laat. In hierdie leesplan sal jy in kronologiese volgorde deur die evangelies se weergawes gaan en die voetspore van Jesus volg deur die laaste week van sy aardse bediening. Hierdie leesplan is 47 dae lank, maar die sewe Sondae is, volgens tradisie, dae van rus.

More

Ons wil graag "Journey Church" bedank wat hierdie 40-dag leesplan voorsien het. Vir meer inligting aangaande "Journey Church", besoek asseblief: http://www.lifeisajourney.org