1
Genesis 12:2-3
Die Bybel 2020-vertaling
“ Ek sal jou 'n groot nasie maak; Ek sal jou seën en jou naam groot maak, sodat jy 'n seën sal wees. Ek sal hulle seën wat jou seën, maar wie jou verwens, sal Ek vervloek. En deur jou sal al die grootfamilies van die aarde geseënd wees. ”
Konpare
Eksplore Genesis 12:2-3
2
Genesis 12:1
Die HERE het vir Abram gesê: “Gaan weg uit jou land, weg van jou familie en jou ouerhuis, na die land wat Ek jou sal wys.
Eksplore Genesis 12:1
3
Genesis 12:4
Abram het gegaan, soos die HERE vir hom gesê het, en Lot het saam met hom gegaan. Abram was vyf-en-sewentig jaar oud met sy vertrek uit Haran.
Eksplore Genesis 12:4
4
Genesis 12:7
Die HERE verskyn toe aan Abram en sê: “Aan jou nageslag gee Ek hierdie land.” Hy het toe daar 'n altaar gebou vir die HERE wat aan hom verskyn het.
Eksplore Genesis 12:7
Akèy
Bib
Plan yo
Videyo