1
ROMEINE 4:20-21
Afrikaans 1933/1953
AFR53
En hy het nie deur ongeloof aan die belofte van God getwyfel nie, maar hy is versterk deur die geloof en het aan God die eer gegee en was ten volle oortuig dat Hy ook die mag het om te doen wat Hy beloof het.
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa ROMEINE 4:20-21
2
ROMEINE 4:17
soos geskrywe is: Ek het jou 'n vader van baie nasies gemaak — voor die aangesig van God in wie hy geglo het, wat die dode lewend maak en die dinge wat nie bestaan nie, roep asof hulle bestaan.
Nyochaa ROMEINE 4:17
3
ROMEINE 4:25
wat oorgelewer is ter wille van ons misdade en opgewek is ter wille van ons regverdigmaking.
Nyochaa ROMEINE 4:25
4
ROMEINE 4:18
Hy het teen hoop op hoop geglo dat hy vader sou word van baie volke volgens wat gesê was: So sal jou nageslag wees.
Nyochaa ROMEINE 4:18
5
ROMEINE 4:16
Daarom is dit uit die geloof, sodat dit volgens genade kan wees en die belofte kan vasstaan vir die hele nageslag; nie alleen vir die wat uit die wet is nie, maar ook vir die wat uit die geloof van Abraham is, die vader van ons almal
Nyochaa ROMEINE 4:16
6
ROMEINE 4:7-8
Welgeluksalig is hulle wie se ongeregtighede vergewe en wie se sondes bedek is. Welgeluksalig is die man aan wie die Here die sonde nie toereken nie.
Nyochaa ROMEINE 4:7-8
7
ROMEINE 4:3
Want wat sê die Skrif? Abraham het in God geglo, en dit is hom tot geregtigheid gereken.
Nyochaa ROMEINE 4:3