Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 TESSALONISENSE 2:13

2 Tessalonisense
9 Dae
“Staan vas in jou geloof!” Is die uitdaging van hierdie tweede brief aan die Tessalonisense wat ons daaraan herinner dat Jesus vir ons terugkom. Reis daagliks deur 2 Tessalonisense terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.

Hoop Op God!
15 Dae
Vir baie mense is "hoop" iets positiefs maar ook iets onseker. As ons op iets hoop, is ons nie seker of dit gaan gebeur nie. Die Bybel leer ons egter dat daar 'n bron van hoop is wat absoluut seker en betroubaar is: God se karakter en beloftes. Hierdie leesplan gaan oor hoop vanuit 'n Bybelse perspektief.

Daaglikse geestelike boodskappe met Greg Laurie
30 Dae
Dertig dae van opbouende geestelike gedagtes vanuit God se Woord aangebied deur pastoor Greg Laurie. Op sy reguit, geselsende manier bring Pastoor Greg relevante insig in die Woord en help jou om "God te ken en Hom bekend te maak" in jou daaglikse Christen wandel.