Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 13:2
![Hoe Om Te Lei Wanneer Jy Nie In Beheer Is Nie](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F9207%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Hoe Om Te Lei Wanneer Jy Nie In Beheer Is Nie
5 dae
Laat jy toe dat jou gebrek aan outoriteit jou verlam? Een van die grootste mites van leierskap is dat jy in beheer moet wees om te kan lei. Goeie leiers koop dit nie. Goeie leiers lei met of sonder outoriteit en leer om hulle invloed los te laat waar hulle ook al kom.
![Bewys](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F9209%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Bewys
7 Dae
Te veel van ons gaan deur die lewe met die gevoel dat ons nie daarvoor opgewasse is nie. Dit lyk asof ons altyd na meer dors. Ons dink dat as ons net harder kon werk of beter kon wees, ons genoeg sal wees. Die waarheid is egter dat ons nooit genoeg sal wees nie. Gelukkig hoef ons nie te wees nie. In Proven, gaan Jenny Allen deur sleutelgedeeltes in die boek van Johannes om te wys hoe net Jesus genoeg is. Ons hoef niks te bewys nie, want Jesus het reeds alles bewys. In hierdie 7-dag leesplan sal jy onderwerpe soos God se triomf oor die dood, geloof in sy daaglikse leiding en hoe om in intimiteit met Christus te groei, ondersoek. Vind uit hoe ons dorstige harte slegs deur die Lewende Water stilgemaak kan word
![Die Laaste Lesse: 'n Leesplan vir die Heilige Week](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F2309%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Die Laaste Lesse: 'n Leesplan vir die Heilige Week
10 Dae
Kom ons raak rustig in hierdie Heilige Week en leer oor Christus se laaste dae op aarde. Elke dag gaan ons lesse of geskenke kry waarmee Hy moeite gedoen het om vir ons te gee. Moet jy opnuut herinner word aan dit wat die belangrikste was vir Christus — dat jy sy mense moet liefhê en Hom volg? Wat sou Hy vir jou wou leer in hierdie Heilige Week?
![Daaglikse geestelike boodskappe met Greg Laurie](/_next/image?url=https%3A%2F%2F%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F254%2F640x360.jpg&w=1920&q=75)
Daaglikse geestelike boodskappe met Greg Laurie
30 Dae
Dertig dae van opbouende geestelike gedagtes vanuit God se Woord aangebied deur pastoor Greg Laurie. Op sy reguit, geselsende manier bring Pastoor Greg relevante insig in die Woord en help jou om "God te ken en Hom bekend te maak" in jou daaglikse Christen wandel.