Gratis leesplanne en oordenkings oor LEVITIKUS 26:2

Gehoorsaamheid
2 Weke
Jesus Self het gesê dat die wat Hom lief het, Sy onderrig sal gehoorsaam. Maak nie saak wat die persoonlike prys is nie, ons gehoorsaamheid is belangrik vir God. Die 'Gehoorsaamheid' lees plan loop deur die verse oor gehoorsaamheid. Hoe om 'n ingesteldheid van integriteitte hê, die rol van genade, hoe gehoorsaamheid ons vry maak, seën in ons lewe, en meer.

Rut
27 dae
As jy al ooit verlies, eensaamheid of seisoene van groot verandering ervaar het, dan kan jy onmiddelik met die gebeure en mense in die boek Rut identifiseer. Rut is 'n boek oor die voorsienigheid van God. Ons moet nooit die oënskynlike klein gebeure in ons lewens gering ag nie. Alles word deur God gebruik ten goede vir dié wat Hom liefhet, vir Sy glorie en vir die redding van ander.

Levitikus
30 dae
Reis "deur die Bybel" op kort reise terwyl jy 'n woord van God lees en leer, begin hier in die boek LevitikusHoe moet ons 'n heilige God nader? In aanbidding, opoffering en eerbied beantwoord Levitikus daardie vraag vir antieke Israel. Reis daagliks deur Levitikus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.