1
1 KORINTIËRS 3:16
Nuwe Lewende Vertaling
Besef julle nie dat julle almal saam die tempel van God uitmaak en dat die Gees van God in julle as sy tempel woon nie?
Vergelyk
Verken 1 KORINTIËRS 3:16
2
1 KORINTIËRS 3:11
Want niemand kan ’n ander fondament lê as die een wat alreeds gelê is nie – Jesus Christus.
Verken 1 KORINTIËRS 3:11
3
1 KORINTIËRS 3:7
Wie plant en wie natgooi, is nie belangrik nie. Die belangrike Een is God, want dit is Hý wat laat groei.
Verken 1 KORINTIËRS 3:7
4
1 KORINTIËRS 3:9
Ons is Gód se werkspan. Julle is Gód se saailand, Gód se gebou, nie ons s’n nie.
Verken 1 KORINTIËRS 3:9
5
1 KORINTIËRS 3:13
Daar kom egter ’n dag wanneer die kwaliteit van elkeen se werk aan die lig sal kom, want die vuurtoets sal dit bekendmaak. Dié vuurtoets sal elkeen se werk beproef – of dit standhou.
Verken 1 KORINTIËRS 3:13
6
1 KORINTIËRS 3:8
Die een wat plant en die een wat natgooi, werk saam en het een gesamentlike doel, alhoewel elkeen sy eie beloning sal ontvang in ooreenstemming met sy eie harde werk.
Verken 1 KORINTIËRS 3:8
7
1 KORINTIËRS 3:18
Moenie julleself om die bos lei nie. As julle dink dat julle wys is volgens die standaarde van hierdie wêreld, sal julle eers dwaas moet word sodat julle werklik wys kan word volgens God se standaarde.
Verken 1 KORINTIËRS 3:18
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's