1
PREDIKER 4:9-10
Nuwe Lewende Vertaling
Twee is beter as een. Saam bereik hulle meer in hulle werk. As een mens val, kan sy vriend hom ophelp. Maar as een val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie.
Vergelyk
Verken PREDIKER 4:9-10
2
PREDIKER 4:12
Iemand kan die een aanval, maar die twee kan weerstand bied. ’n Driedubbele tou breek nie maklik nie.
Verken PREDIKER 4:12
3
PREDIKER 4:11
As twee langs mekaar slaap, word hulle warm. Maar hoe kan een wat alleen is, warm word?
Verken PREDIKER 4:11
4
PREDIKER 4:6
Tog is ’n hand vol met rus beter as twee hande vol met moeite en ’n gejaag na wind.
Verken PREDIKER 4:6
5
PREDIKER 4:4
Ek het toe opgemerk dat die meeste mense se moeitevolle arbeid gemotiveer word deur afguns op ander mense. En dis ook alles sinloos, ’n blote gejaag na wind.
Verken PREDIKER 4:4
6
PREDIKER 4:13
Dis beter om ’n jongmens te wees wat arm en verstandig is, as om ’n koning te wees wat oud en dwaas is en van niemand raad aanvaar nie.
Verken PREDIKER 4:13
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's