1
ESEGIËL 4:4-5
Nuwe Lewende Vertaling
“Gaan lê dan op jou linkersy en sit die sondeskuld van Israel op jou. Jy moet hulle straf dra vir die aantal dae wat jy daar op jou sy lê. Jy moet Israel se straf dra vir 390 dae – een dag vir elke jaar wat hulle gesondig het.
Vergelyk
Verken ESEGIËL 4:4-5
2
ESEGIËL 4:6
Daarna moet jy omdraai en op jou regtersy lê vir 40 dae – ’n dag vir elke jaar wat Juda gesondig het.
Verken ESEGIËL 4:6
3
ESEGIËL 4:9
“Gaan dan nou en kry koring, gars, boontjies, lensies, sorghum en spelt. Meng dit saam in ’n skottel. Gebruik hierdie kos om vir jou brood te maak gedurende die 390 dae dat jy op jou sy moet lê.
Verken ESEGIËL 4:9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's