1
GENESIS 18:14
Nuwe Lewende Vertaling
Is daar enigiets wat te moeilik is vir die HERE? Ek sal oor ’n jaar terugkom en dan sal Sara ’n seun hê.”
Vergelyk
Verken GENESIS 18:14
2
GENESIS 18:12
het sy by haarself gelag. “Hoe kan ’n ou vrou soos ek nog sulke plesier ervaar?” het sy gedink. “En dit nogal met my man wat oud is!”
Verken GENESIS 18:12
3
GENESIS 18:18
“Abraham sal sekerlik ’n groot en magtige nasie word, en al die volke op aarde sal in hom geseën word.
Verken GENESIS 18:18
4
GENESIS 18:23-24
Abraham het nadergekom en gevra: “Sal U die onskuldiges saam met die skuldiges uitroei? Sê nou daar is 50 onskuldige mense in die stad. Sal U nie die stad ter wille van hulle spaar nie?
Verken GENESIS 18:23-24
5
GENESIS 18:26
Die HERE antwoord: “As Ek 50 onskuldige mense in Sodom kry, sal Ek ter wille van hulle die hele stad spaar.”
Verken GENESIS 18:26
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's