1
GENESIS 38:10
Nuwe Lewende Vertaling
Vir die HERE was dit ’n slegte ding dat hy nie vir sy broer ’n kind wou verwek nie. Daarom het die HERE Onan ook laat sterf.
Vergelyk
Verken GENESIS 38:10
2
GENESIS 38:9
Maar Onan was nie bereid om ’n kind te hê wat nie sy wetlike erfgenaam sou wees nie. Dus het hy, elke keer wanneer hy met Tamar gemeenskap gehad het, gesorg dat sy saad op die grond kom om te verhoed dat hy vir sy broer ’n erfgenaam verwek.
Verken GENESIS 38:9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's