1
GENESIS 43:23
Nuwe Lewende Vertaling
“Ontspan! Moenie julle daaroor bekommer nie,” sê die bestuurder vir hulle. “Julle God, die God van julle voorouers, moes dit teruggesit het. Ons het mos julle betaling gekry.” Toe het hy Simeon na hulle toe gebring.
Vergelyk
Verken GENESIS 43:23
2
GENESIS 43:30
Toe kon hy sy trane oor Benjamin nie meer bedwing nie en het haastig die vertrek verlaat. Hy het na ’n aparte vertrek gegaan om daar te gaan huil.
Verken GENESIS 43:30
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's