1
JESAJA 5:20
Nuwe Lewende Vertaling
Verwoesting wag vir hulle wat sê dat sleg goed is en goed sleg, dat donker lig is en lig donker, dat bitter soet is en soet bitter.
Vergelyk
Verken JESAJA 5:20
2
JESAJA 5:21
Verwoesting wag vir elkeen wat dink dat hy slim is en homself wys ag.
Verken JESAJA 5:21
3
JESAJA 5:13
Daarom stuur Ek my volk weg in ballingskap, omdat hulle My nie ken nie. Die mees geëerdes onder julle sal doodgaan van die honger, en die gewone mense sal sterf van die dors.
Verken JESAJA 5:13
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's