1
JEREMIA 2:13
Nuwe Lewende Vertaling
“My volk het twee bose dinge gedoen: Hulle het My verlaat, die fontein wat lewe gee. En hulle het vir hulle bakke uitgekap, bakke wat nie water hou nie.”
Vergelyk
Verken JEREMIA 2:13
2
JEREMIA 2:19
Julle eie sonde sal julle straf. Julle sal sien hoe bitter dit is om ontrou aan My te lewe, om die HERE julle God nie te eer nie. Dit is Ek, die oppermagtige HERE, die Almagtige, wat praat!
Verken JEREMIA 2:19
3
JEREMIA 2:11
Het ’n volk ooit hulle gode vir ander gode verruil al is hulle nie regtig gode nie? Tog het my mense My verruil vir gode wat niks werd is nie!
Verken JEREMIA 2:11
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's