1
JOB 17:9
Nuwe Lewende Vertaling
Die regverdiges se pad loop reguit vooruit, dié met ’n opregte hand sal sterker en sterker word.
Vergelyk
Verken JOB 17:9
2
JOB 17:3
“Verdedig my onskuld, o God, want niemand anders kom op vir my nie!
Verken JOB 17:3
3
JOB 17:1
“My gees is gebreek, my dae word kort. Die graf wag vir my.
Verken JOB 17:1
4
JOB 17:11-12
My dae is verby. My planne het verdwyn. My hartsbegeertes is gebreek. Hierdie mense maak van die nag dag, hulle sê in die donker dat die lig naby is.
Verken JOB 17:11-12
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's