1
LUKAS 15:20
Nuwe Lewende Vertaling
“Daarop het hy teruggegaan na sy pa toe. En toe hy nog ver weg was, het sy pa hom gesien aankom. Oorweldig met liefde en deernis het hy na sy seun toe gehardloop, hom omhels en gesoen.
Vergelyk
Verken LUKAS 15:20
2
LUKAS 15:24
want hierdie seun van my was dood en hy het nou teruggekeer na die lewe. Hy was verlore, maar nou is hy gevind.’ Toe het hulle begin feesvier.
Verken LUKAS 15:24
3
LUKAS 15:7
Net so sal die hemel blyer wees oor een sondaar wat tot inkeer kom as oor 99 ander wat regverdig is en nie nodig het om tot inkeer te kom nie!”
Verken LUKAS 15:7
4
LUKAS 15:18
Ek sal teruggaan na my pa toe en vir hom sê: Pa, ek het gesondig teen die hemel én teen Pa
Verken LUKAS 15:18
5
LUKAS 15:21
Sy seun het vir hom gesê: ‘Pa, ek het gesondig teen die hemel én teen Pa; ek is nie langer werd om Pa se seun genoem te word nie.’
Verken LUKAS 15:21
6
LUKAS 15:4
“As jy 100 skape het en een het verdwaal en verlore geraak, sal jy nie die 99 ander net daar laat staan en die een gaan soek tot jy hom kry nie?
Verken LUKAS 15:4
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's