1
SPREUKE 26:4-5
Nuwe Lewende Vertaling
Moenie ’n dwaas antwoord volgens sy dwaasheid nie anders word jy net soos hy. Antwoord ’n dwaas volgens sy dwaasheid sodat hy nie homself as wys beskou nie.
Vergelyk
Verken SPREUKE 26:4-5
2
SPREUKE 26:11
’n Dwaas wat sy foute herhaal, is soos ’n hond wat terugkom na sy eie braaksel toe.
Verken SPREUKE 26:11
3
SPREUKE 26:20
Soos ’n vuur uitbrand as jy nie hout opgooi nie, so hou ’n rusie op as daar nie skinderpraatjies is nie.
Verken SPREUKE 26:20
4
SPREUKE 26:27
Iemand wat ’n vanggat vir ’n ander mens grawe, val self daarin. Die klippe wat hy in ’n ander se pad rol, sal na hom toe terugkom.
Verken SPREUKE 26:27
5
SPREUKE 26:12
Daar is meer hoop vir ’n dwaas as vir iemand wat dink hy is baie slim.
Verken SPREUKE 26:12
6
SPREUKE 26:17
Om sommer in die verbygaan in te meng in ander mense se rusie is soos om ’n kwaai hond sommer aan sy ore te gryp.
Verken SPREUKE 26:17
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's