1
PSALMS 32:8
Nuwe Lewende Vertaling
Die HERE sê: “Ek sal jou onderrig en die pad wys waarop jy moet gaan. Ek sal vir jou raad gee, my oog sal op jou wees.
Vergelyk
Verken PSALMS 32:8
2
PSALMS 32:7
U is vir my ’n skuilplek. U beskerm my teen teëspoed. U omring my met liedere van redding. Sela
Verken PSALMS 32:7
3
PSALMS 32:5
Maar ek het my oortredings bely, my sonde nie weggesteek nie. Ek het gesê: “Ek bely my opstand teen die HERE.” En my sonde en oortredings het U vergewe. Sela
Verken PSALMS 32:5
4
PSALMS 32:1
Geseënd is die mens wie se opstand vergewe is, wie se oortredings afgeskryf is.
Verken PSALMS 32:1
5
PSALMS 32:2
Geseënd is die mens wie se sonde die HERE nie toereken nie, in wie se lewe daar geen bedrog is nie!
Verken PSALMS 32:2
6
PSALMS 32:6
Daarom moet al die vromes U aanbid in tye van nood. Die groot vloedwaters sal dié mens beslis nie oorval nie.
Verken PSALMS 32:6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's