1
PSALMS 93:1
Nuwe Lewende Vertaling
Die HERE is Koning! Hy is met majesteit beklee. Inderdaad, die HERE beklee Homself; Hy omgord Homself met krag. Die wêreld is stewig gevestig; dit kan nie wankel nie.
Vergelyk
Verken PSALMS 93:1
2
PSALMS 93:5
U bepalings is onveranderlik. Heiligheid versier u woning, HERE, tot in lengte van dae.
Verken PSALMS 93:5
3
PSALMS 93:4
Maar bo die gedreun van baie waters, bo die geraas van die golwe van die see, bo alles is die mag van die HERE!
Verken PSALMS 93:4
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's