1
SEFANJA 3:17
Nuwe Lewende Vertaling
Die HERE jou God is by julle. Hy is ’n magtige Verlosser. Hy is buitengewoon bly oor julle. Sy liefde sal julle rustig maak. Met uitroepe van vreugde sal Hy oor julle jubel.”
Vergelyk
Verken SEFANJA 3:17
2
SEFANJA 3:20
Op die regte tyd sal Ek julle bymekaarmaak en julle terugbring huis toe. Ek sal sorg dat volke van die wêreld julle weer ag en met respek behandel. Julle sal met julle eie oë sien hoe Ek julle lot verander, sê die HERE!”
Verken SEFANJA 3:20
3
SEFANJA 3:15
Die HERE sal julle nie meer straf nie. Hy sal julle vyande verdryf. Die HERE is Koning van Israel. Hy is by julle. Julle hoef nie meer enige rampe te vrees nie.
Verken SEFANJA 3:15
4
SEFANJA 3:19
Ek sal in dié tyd afreken met almal wat julle onderdruk het, Ek sal die hulpelose mense help. Ek sal die verstrooides terugbring. Dié wat verneder is in ander lande, hulle naam sal Ek in eer herstel.
Verken SEFANJA 3:19
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's