1
Job 17:9
Bybel vir almal
Die mense wat reg lewe, hou aan om reg te lewe, mense wat goed doen, word altyd sterker.
Vergelyk
Verken Job 17:9
2
Job 17:3
“God, U moet asseblief borg staan vir my, niemand anders sal dit doen nie.
Verken Job 17:3
3
Job 17:1
Ek is naby die dood, my lewe is verby, die graf wag vir my.
Verken Job 17:1
4
Job 17:11-12
“My lewe het verbygegaan, ek kan nie meer die dinge doen wat ek graag wou doen nie. My vriende dink my nag is dag, hulle dink die lig is naby wanneer dit vir my donker is.
Verken Job 17:11-12
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's