1
Psalms 108:13
Bybel vir almal
U moet ons kom help teen die vyande, want ménse kan ons nie help nie.
Vergelyk
Verken Psalms 108:13
2
Psalms 108:4
Ek wil hê al die volke moet hoor wanneer ek vir U dankie sê en vir U sing.
Verken Psalms 108:4
3
Psalms 108:1
'n Lied. 'n Psalm. Van Dawid.
Verken Psalms 108:1
4
Psalms 108:12
O God, U het ons weggestoot, U gaan nie saam met ons soldate wanneer hulle oorlog gaan maak nie.
Verken Psalms 108:12
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's