My God, ek bid tot U,
My God, ek bid tot U,
want ek weet U sal my antwoord.
want ek weet U sal my antwoord.
U moet luister en hoor wat ek sê.
U moet luister en hoor wat ek sê.
U moet 'n wonderwerk doen
U moet 'n wonderwerk doen
en doen wat U belowe het,
en doen wat U belowe het,
U wat die Redder is, U red mense wat vra
U wat die Redder is, U red mense wat vra
dat U hulle by U moet beskerm
dat U hulle by U moet beskerm
teen hulle vyande.
teen hulle vyande.