1
Psalms 68:19
Bybel vir almal
Toe U opgegaan het teen die hoë berg, het U gevangenes saamgevat. U het presente van die mense geneem, ook van die mense wat opstandig was teen U. U, o Here, o God, het op die berg gaan woon.
Vergelyk
Verken Psalms 68:19
2
Psalms 68:5
Julle moet sing vir God, julle moet sing oor sy Naam. Julle moet vir Hom 'n pad maak, vir Hom wat deur die droë woestyn ry. Sy Naam is Here, en julle moet vir Hom juig.
Verken Psalms 68:5
3
Psalms 68:6
God is in sy gewyde woonplek. Hy is 'n Pa vir weeskinders en 'n Regter wat reg doen aan weduwees.
Verken Psalms 68:6
4
Psalms 68:20
Ons wil die Here prys, Hy dra ons elke dag. Dit is God wat ons red. Sela
Verken Psalms 68:20
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's