1
Psalms 74:16
Bybel vir almal
Die dag en ook die nag behoort aan U. Dit is U wat die son en die maan op hulle plekke gesit het.
Vergelyk
Verken Psalms 74:16
2
Psalms 74:12
God is my Koning van lank gelede af, dit is Hý wat mense op die aarde red.
Verken Psalms 74:12
3
Psalms 74:17
Dit is U wat gesê het waar die grense van die land moet wees. U het die somer en die winter gemaak.
Verken Psalms 74:17
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's