1
1 Korinthiërs 10:13
Die Bybel 2020-vertaling
Geen versoeking het oor julle gekom, behalwe 'n menslike een nie. God is egter getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle vermoë versoek word nie, maar sal saam met die versoeking ook uitkoms gee, sodat julle dit kan verduur.
Vergelyk
Verken 1 Korinthiërs 10:13
2
1 Korinthiërs 10:31
Of julle dan eet of drink of enigiets anders doen, doen alles tot eer van God.
Verken 1 Korinthiërs 10:31
3
1 Korinthiërs 10:12
Daarom moet hy wat dink hy staan, oppas dat hy nie val nie!
Verken 1 Korinthiërs 10:12
4
1 Korinthiërs 10:23
“Alles is geoorloof” – ja, maar nie alles is nuttig nie. “Alles is geoorloof” – ja, maar nie alles is opbouend nie.
Verken 1 Korinthiërs 10:23
5
1 Korinthiërs 10:24
Niemand moet sy eie belang soek nie, maar dié van ander.
Verken 1 Korinthiërs 10:24
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's