1
1 Thessalonisense 4:17
Die Bybel 2020-vertaling
Daarna sal ons wat lewe en oorgebly het, saam met hulle in die wolke opgeneem word om die Here in die lug te ontmoet. En so sal ons altyd by die Here wees.
Vergelyk
Verken 1 Thessalonisense 4:17
2
1 Thessalonisense 4:16
Want die Here self sal met 'n luide bevel, met die stem van 'n aartsengel, en met 'n trompetgeskal van God, uit die hemel afkom, en diegene wat in •Christus gesterf het, sal eerste opstaan.
Verken 1 Thessalonisense 4:16
3
1 Thessalonisense 4:3-4
Want dit is God se wil dat julle heilig moet leef: dat julle julle sal weerhou van onsedelikheid, dat elkeen sal weet hoe om sy eie vrou op 'n heilige en eerbare wyse te verkry
Verken 1 Thessalonisense 4:3-4
4
1 Thessalonisense 4:14
Want as ons glo dat Jesus gesterf het en opgestaan het – God sal ook so diegene wat gesterf het, deur Jesus met Hom saamneem.
Verken 1 Thessalonisense 4:14
5
1 Thessalonisense 4:11
en dit vir julle 'n saak van eer te maak om rustig te wees, julle met julle eie sake te bemoei, en met julle eie hande te werk, soos ons julle opdrag gegee het.
Verken 1 Thessalonisense 4:11
6
1 Thessalonisense 4:7
God het ons tog nie tot onreinheid geroep nie, maar tot heiligheid.
Verken 1 Thessalonisense 4:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's