1
2 Konings 20:5
Die Bybel 2020-vertaling
“Draai om en sê vir Hiskia, die leier van my volk, ‘So sê die HERE, die God van jou voorvader Dawid: “Ek het jou gebed gehoor; Ek het jou trane gesien. Kyk, Ek gaan jou gesond maak. Op die derde dag sal jy weer opgaan na die huis van die HERE.
Vergelyk
Verken 2 Konings 20:5
2
2 Konings 20:3
“Ag, HERE, dink tog daaraan dat ek voor U geleef het in getrouheid en met 'n onverdeelde hart, dat ek gedoen het wat goed is in u oë. ” Hiskia het toe bitterlik gehuil.
Verken 2 Konings 20:3
3
2 Konings 20:1
In dié tyd het Hiskia dodelik siek geword. Jesaja, seun van Amos, die profeet, het by hom aangekom en vir hom gesê: “So sê die HERE, ‘Gee die laaste opdragte oor jou huisgesin, want jy gaan sterf, jy sal nie leef nie.’ ”
Verken 2 Konings 20:1
4
2 Konings 20:6
Ek sal vyftien jaar by jou lewensdae voeg, en jou en hierdie stad sal Ek uit die greep van die koning van Assirië red. Ek sal hierdie stad afskerm om my ontwil en ter wille van Dawid, my dienskneg. ” ’ ”
Verken 2 Konings 20:6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's