1
Daniël 10:12
Die Bybel 2020-vertaling
Hy sê toe vir my, ‘Moenie bang wees nie, Daniël, want vanaf die eerste dag wat jy jou hart daarop gerig het om insig te kry en jou voor jou God te verootmoedig, is jou woorde gehoor. En ek het gekom op grond van jou woorde.
Vergelyk
Verken Daniël 10:12
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's