1
Prediker 6:9
Die Bybel 2020-vertaling
Om met die oë te geniet, is beter as onvervulde begeertes. Ook dit is sinloos en 'n gejaag na wind.
Vergelyk
Verken Prediker 6:9
2
Prediker 6:10
Wat bestaan, is lankal reeds benoem. Dit is bekend dat hy “mens” is, en hy kan nie 'n regstryd begin met Een wat magtiger as hy is nie.
Verken Prediker 6:10
3
Prediker 6:2
'n man aan wie God rykdom, besittings en eer gee sodat hy niks kortkom van alles wat hy begeer nie, maar God gee hom nie die geleentheid om daarvan te geniet nie, omdat 'n vreemde persoon dit geniet. Dit is sinloos en 'n bitter lyding.
Verken Prediker 6:2
4
Prediker 6:7
Al die inspanning van 'n mens is maar net vir sy mond, maar tog kry sy keel nie genoeg nie.
Verken Prediker 6:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's