1
Jesaja 17:1
Die Bybel 2020-vertaling
Profesie oor Damaskus. “Kyk, Damaskus gaan ophou om 'n stad te wees, dit gaan 'n vervalle puinhoop word.
Vergelyk
Verken Jesaja 17:1
2
Jesaja 17:3
Versterkte stede sal uit Efraim verdwyn, ook die koningskap uit Damaskus. Met wat van Aram oorbly, sal dit wees soos met die luister van die Israeliete.” Dit is die uitspraak van die HERE, Heerser oor alle magte.
Verken Jesaja 17:3
3
Jesaja 17:4
“ Op daardie dag sal die luister van Jakob vervaag; sy vet aan sy liggaam sal verdwyn.
Verken Jesaja 17:4
4
Jesaja 17:2
Die dorpe by Aroër is verlate – aan veekuddes sal dit behoort. Hulle sal daar gaan lê, en niemand sal hulle opjaag nie.
Verken Jesaja 17:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's