1
Jesaja 38:5
Die Bybel 2020-vertaling
“Gaan sê vir Hiskia, ‘So sê die HERE, die God van jou voorvader Dawid: “Ek het jou gebed gehoor; Ek het jou trane gesien. Kyk, Ek sal vyftien jaar by jou lewensdae voeg
Vergelyk
Verken Jesaja 38:5
2
Jesaja 38:3
Hy het gesê: “Ag, HERE, dink tog daaraan dat ek in getrouheid en met 'n onverdeelde hart voor U geleef het, dat ek gedoen het wat goed is in u oë!” Hiskia het toe bitterlik gehuil.
Verken Jesaja 38:3
3
Jesaja 38:17
Kyk, tot vrede het my intense bitterheid gelei; U self het my lewe teruggehou van die kuil van vernietiging, ja, U het al my sondes die rug toegekeer.
Verken Jesaja 38:17
4
Jesaja 38:1
In dié tyd het Hiskia dodelik siek geword. Die profeet Jesaja, seun van Amos, het by hom aangekom en vir hom gesê: “So sê die HERE, ‘Gee die laaste opdragte oor jou huisgesin, want jy gaan sterf; jy sal nie leef nie.’ ”
Verken Jesaja 38:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's