1
Jakobus 5:16
Die Bybel 2020-vertaling
Bely dan julle sondes teenoor mekaar, en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die gebed van 'n •regverdige is baie kragtig in sy uitwerking.
Vergelyk
Verken Jakobus 5:16
2
Jakobus 5:13
As iemand van julle swaarkry, moet hy bid. As iemand opgeruimd is, moet hy psalms sing.
Verken Jakobus 5:13
3
Jakobus 5:15
Die gelowige gebed sal die sieke gesond laat word, en die Here sal hom weer oprig. En as hy sonde gedoen het, sal hy vergewe word.
Verken Jakobus 5:15
4
Jakobus 5:14
As iemand van julle siek is, moet hy die ouderlinge van die •gemeente roep, sodat hulle vir hom kan bid, nadat hulle hom in die Naam van die Here met olyfolie gesalf het.
Verken Jakobus 5:14
5
Jakobus 5:20
moet hy weet dat wie 'n sondaar van sy dwaalweg laat terugdraai, sy siel uit die dood sal red en 'n menigte sondes sal bedek.
Verken Jakobus 5:20
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's