1
Jakobus 4:7
Die Bybel 2020-vertaling
Onderwerp julle dus aan God. Weerstaan die Duiwel, dan sal hy van julle wegvlug.
Vergelyk
Verken Jakobus 4:7
2
Jakobus 4:8
Nader tot God, dan sal Hy tot julle nader. Reinig julle hande, sondaars, en suiwer julle harte, dubbelhartiges!
Verken Jakobus 4:8
3
Jakobus 4:10
Verneder julle voor die Here, dan sal Hy julle verhoog.
Verken Jakobus 4:10
4
Jakobus 4:6
Maar Hy gee groter genade – daarom sê Hy: “God staan die hoogmoediges teen, maar aan die nederiges gee Hy genade.”
Verken Jakobus 4:6
5
Jakobus 4:17
As iemand weet om die goeie te doen en dit nie doen nie, is dit vir hom sonde.
Verken Jakobus 4:17
6
Jakobus 4:3
Julle bid en julle ontvang nie, omdat julle op die verkeerde manier vra, sodat julle dit in julle wellus kan deurbring.
Verken Jakobus 4:3
7
Jakobus 4:4
Egbreeksters! Weet julle dan nie dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God beteken nie? Wie ook al 'n vriend van die wêreld wil wees, maak homself 'n vyand van God.
Verken Jakobus 4:4
8
Jakobus 4:14
Julle weet nie eers wat môre gaan gebeur nie. Hoe is julle lewe dan? Dit is maar 'n miswolkie, wat net vir 'n kort rukkie verskyn en dan weer verdwyn.
Verken Jakobus 4:14
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's