Ja, na daardie vertrekke sal die Israeliete en die nageslag van Levi die wydingsgeskenke van koring, nuwe wyn en olie neem. Die gereedskap van die heiligdom is daar, en ook die priesters wat diens doen, die poortwagte en die sangers.
Ons sal nie die huis van ons God verwaarloos nie.”