1
Numeri 23:19
Die Bybel 2020-vertaling
God is nie 'n man, dat Hy sou lieg nie, en nie 'n mensekind, dat Hy van plan sou verander nie. Sou Hy iets sê en dit nie doen nie, sou Hy praat en dit nie gestand doen nie?
Vergelyk
Verken Numeri 23:19
2
Numeri 23:23
Want daar is nie voorspelling in Jakob, en waarsêery in Israel nie. Nou moet daar gesê word vir Jakob, vir Israel, wat God gedoen het
Verken Numeri 23:23
3
Numeri 23:20
Kyk, om te seën is die opdrag wat ek ontvang het. Hy het geseën, en ek kan dit nie omkeer nie.
Verken Numeri 23:20
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's