1
Psalms 135:6
Die Bybel 2020-vertaling
Alles wat die HERE behaag, doen Hy in die hemel en op die aarde, in die oseane en alle dieptes.
Vergelyk
Verken Psalms 135:6
2
Psalms 135:3
Loof die HERE, want die HERE is goed; besing sy Naam, want dit is lieflik
Verken Psalms 135:3
3
Psalms 135:13
HERE, u Naam is vir ewig; HERE, u gevierde Naam duur van geslag tot geslag.
Verken Psalms 135:13
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's